Byderhand is ‘n eksperimentele ruimte vir skep, skryf en lees in nuwe kontekste met besondere fokus op plekspesfieke digitale literatuur.
‘n Interaktiewe leeservaring vir ieder en elk.
Ontvanger van die ATKV-Aartvark-Prys vir Grensverskuiwende Werk, Clover Nasionale Aardklop Kunstefees 2015.
NWU IRECO Institusionele Navorsingstoekenning vir kreatiewe uitsette 2016
NIHSS Toekennings – Finalis in die Digitale Humaniora afdeling 2017